Alice Cooper | |
---|---|
Cooper in 2017 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Vincent Damon Furnier |
Gebore | 4 Februarie 1948 Detroit, Michigan, Verenigde State |
Oorsprong | Phoenix, Arizona, Verenigde State |
Genres | Heavy metal |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1962–nou |
Webwerf | alicecooper |
Alice Cooper (gebore Vincent Damon Furnier; Februarie 4, 1948)[1] is 'n Amerikaanse sanger en akteur met 'n loopbaan wat strek oor vyftig jaar. Hy het 'n soort rock-musiek gestig met die doel om mense te skok.[2]
Oorspronklik vanaf Phoenix, Arizona in 1964, "Alice Cooper" was eers 'n musiekgroep wat in 1969 hul debuut album uitgebring het. Die musiekgroep het gestaak in 1975 en Furnier het die musiekgroep se naam gebruik vir sy solo-loopbaan met die 1975 konsepalbum Welcome to My Nightmare.